Gepubliseer in Beeld 14 November 2014,

Parys, Frankryk, se polisie en brandweerspanne is desperaat op soek na ‘n loslopende tier nadat ‘n inwoner van dié stad ‘n tier opgemerk het in ‘n parkeerarea en daarna die owerhede in kennis gestel het.

The police force and fire brigade of Paris, France are desperately searching for a tiger roaming the streets after a resident of this city spotted a tiger in a parking lot and notified the authorities.

Lees meer/Read more