Gepubliseer in Beeld 19 November 2014,

Die bytplekke wat deur koekiedrukkerhaaie en moordvisse aan die boggelrugwalvisse toegedien word, help wetenskaplikes van die Namibiese Dolfynprojek en die Universiteit van Pretoria se Soogdiernavorsingsinstituut om die roete wat dié walvisse swem te bepaal.

The bite marks from cookie cutter sharks (cigar sharks) and killer whales left on humpback whales have helped scientists from the Namibian Dolphin project and the University of Pretoria’s Mammal Research Institute to determine the route humpback whales follow.

Lees meer