Gepubliseer / Published in Beeld 26 November 2014

‘n Skenking van R3 miljoen  van Dnata, het die droom van 2 veeartse van die Universiteit van Pretoria se Fakulteit Veeartsenykunde  verwesenlik. Hierdie skenking het gesorg vir ‘n volledig toegeruste 4 X 4 sleepvoertuig en 4 X 4 sleepwa wat as ‘n mobiele renosterkliniek gebruik gaan word. Die kliniek kan ook vir ander wild ingespan word.

A R3-million donation from Dubai-based air services provider Dnata, helped to make a dream come true for 2 veterinarians from the University of Pretoria’s Faculty of Veterinary Science. This donation was spent on a fully equipped mobile rhino ambulance consisting of a 4 X 4 vehicle together with a 4 X 4 trailer containing  a generator, surgical instruments, endoscope, as well as ultrasound and X-ray equipment etc.

Lees meer / Read more