Gepubliseer/Published in Beeld 19 November 2014,

Veediefstal wat in Mpumalanga voorkom so kort voor Kersfees is deel van die “voorbereiding” wat deur verskeie diewe gemaak word vir die feestyd, die diewe versteek gesteelde vee gewoonlik in onherbergsame klowe van afgeleë gebiede en die diere word dan in ‘n bosslaghuis geslag kort voor Kersfees.

Livestock theft occurring in Mpumalanga close to Christmas is part of the preparation of many thieves before the festive season, the stolen livestock is usually concealed in uninhabitable valleys of remote areas and then slaughtered at a time closer to Christmas.