Gepubliseer/Published in Beeld 20 November 2014,

Nadat ‘n Mosambieker, Armando Mkbanya, in die wildtuin in hegtenis geneem is het hy skuld beken op aanklagte van poging tot wild stropery en is tot 12 jaar tronkstraf gevonnis in die Skukuza-landdroshof.

After Armando Mkbanya, a Mozambican, was arrested in the Kruger National Park he pleaded guilty on the charges laid against him of attempting to poach wildlife, he was sentenced to 12 years of imprisonment by the Skukuza magistrate.

Lees meer