Gepubliseer/Published in Beeld 20 November 2014,

12 kinders en ‘n volwassene is oorlede nadat ‘n seekoei ‘n boot aangeval het wat oor die Nigerrivier moes vaar, talle kinders gebruik daagliks bote om die Nigerrivier oor te steek om hulle skool aan die anderkant van die rivier te bereik.

12 Children and one adult died after an hippopotamus attacked a boat crossing the Niger river, many children use boats on a daily basis to cross this river in order to reach their school on the other side.

Lees meer/Read more