Gepubliseer/Published in Beeld 24 November 2014,

Dr. Nico de Bruyn van die Universiteit van Pretoria het ‘n navorsingsverslag gepubliseer aangaande sy span se bevinding dat jong pelsrobbe met koningpikkewyne probeer paar, die rede vir die vreemde gedrag word ondersoek.

Dr. Nico de Bruyn of the University of Pretoria published a researh report regarding the strange behaviour of arctic fur seals trying to mate with king penguins, the reason for this behaviour is still being researched.

Lees meer/Read more