Gepubliseer/Published in Beeld 25 November 2014,

‘n Studie wat deur die Emory-universiteit van Atlanta, VSA, gedoen is het bevind dat honde positiewe verwagtinge met hul eienaar se reuk assosieer deur na hul breinaktiwiteit te kyk.

A study done by the Emory university of Atlanta, USA, showed that dogs associate positive expectations with their owner’s oudor by looking at the dogs’ brain activity.

Lees meer/Read more