Gepubliseer/Published in Beeld 6 Desember 2014,

Twee beamptes van die Johannesburgse Dieretuin is geskors rakende hul betrokkenheid by die onwettige invoer van agt (8) sitatunga-wildsbokke vanaf die Praag-dieretuin.

Two officials of the Johannesburg Zoo were suspended due to their involvement in the illegal import of eight (8) sitatunga antelope from the Prague Zoo.

Lees meer/Read more