Gepubliseer/Published in Beeld 28 November 2014,

Freddy, die aasvoëlkuiken, het vermoedelik uit sy nes geval tydens ‘n storm, die nes was anderkant die Botswana grens en nadat die kuiken deur die grensdraad Suid-Afrika binne gekruip het kon prof. Anne Rasa van die private reservaat Kalahari Trails inspring en die kuiken red.

Freddy the vulture chick, who presumably fell out of his nest during a storm was rescued by prof. Anne Rasa from the private reserve Kalahari Trails, she could only come to his rescue after he crawled through the border fence from Botswana into South Africa.

Lees meer