Gepubliseer/Published in Beeld 2 Desember 2014,

Dr. Ian Player (87) is oorlede nadat hy ‘n ruk gelede ‘n beroerte gehad het, hy is tot ‘n groot mate te danke dat daar vandag nog witrenosters in die Kruger wildtuin is en het ‘n baie groot bydra gelewer tot natuurbewaring in Afrika.

Dr. Ian Player (87) died after he suffered a stroke, he is one of the main reasons that there are still white rhinos left in the Kruger National Park, he made significant contributions to the conservation of nature in Africa.

Lees meer/Read more

 

Advertisements