Gepubliseer/Published in Beeld 1 Desember 2014,

Mike Costa, ‘n Amerikaanse veghondteler, is baie passievol oor dié honderas, hy het onlangs ‘n bewusmakingveldtog geloods en wil graag die algemene publiek wys dat hierdie honde net so lief en vreedsaam soos enige ander ras is as hulle die regte opvoeding en genoeg liefde ontvang.

Mike Costa is an American pit bull breeder, he has a true passion for this breed and has recently launched an awareness campaign regarding the true nature of these animals, he hopes to correct the misconception that the general public has regarding the American pit bull as an aggressive, fighting dog.

Lees meer