Gepubliseer/Published in Beeld 2 Desember 2014,

Die beweerde jagluiperd wat oor die R21-snelweg, naby St. George-hotel, gehardloop het kon heel moontlik eerder ‘n tierboskat wees, volgens Rick Allen van die Tswane-DBV is hulle nie bewus van ‘n jagluiperd wat vry rondloop nie, maar wel van ‘n paar tierboskatte wat in die area van die Rietvlei-natuurreservaat woon.

The alleged cheetah that was seen crossing the R21 highway near St. George hotel, could more than likely rather have been a serval, according to Rick Allen of the Tswane SPCA they are not aware of any free ranging cheetahs but there are a few servals that live in the Rietvallei nature reserve area.

Lees meer

Advertisements