Gepubliseer/Published in Beeld 10 Desember 2014,

Twee luukse diere-hotels in Johannesburg bied diere-eienaars rus vir hulle siele deur tot besonderse lengtes te gaan om hulle dierekinders oor die Kersvakansie gelukkig te hou.

Two luxury animal hotels in Johannesburg offers animal owners peace of mind regarding their animal children during the Christmas holiday by going to extraordinary lengths to keep their animal guests happy.

Lees meer

Advertisements