Gepubliseer/Published in Beeld 8 Desember 2014,

‘n Blaffende hond het die teenwoordigheid van Amerikaanse soldate verklap terwyl hulle op ‘n reddingstog was om gyselaars te red wat in Jemen deur die Al Kaïda aangehou en gemartel is, albei die gyselaars het gesterf nadat hulle gered is.

A barking dog alerted the Al Kaïda to the presence of American soldiers who were on a mission to save hostages in Yemen, both the hostages died soon after being rescued.

Lees meer/Read more