Gepubliseer/Published in Beeld 27 November 2014,

Inspekteurs van die Nasionale Dierebeskermingvereniging (NDBV) het ‘n groot groep dooie beeste gevind in ‘n kampie op oudpres. Nelson Mandela se plaas in die Oos-Kaap, ‘n veearts het die vee en hul weiding ondersoek en ‘n lys van aanbevelings opgestel wat toegepas sal word.

SPCA inspectors found several dead cattle in a small camp on former president Nelson Mandela’s farm in the Eastern Cape, a veterinarian inspected the cattle and their grazing area and compiled a list of improvements which will be implemented.

Lees meer/Read more