Gepubliseer/Published in Beeld 6 Desember 2014,

‘n  Dooie tierboskat is in Johannesburgse middestad gevind, die dier het ‘n vermoede steekwond in sy nek en albei sy voorbene is gebreek wat daarop kan dui dat hy ook deur ‘n motor getref is, oorsaak van sy dood kan eers bevestig word sodra die DBV  die nadoodse ondersoek verslag ontvang.

A dead serval was found in Johannesburg city center, the animal suffered a deep wound to the neck and both its front legs where broken, the cause of death can only be confirmed once the SPCA receives the necropsy report.

Lees meer/Read more