Gepubliseer/Published in Beeld 5 Desember 2014,

Die Pongola-natuurreservaat, in KwaZulu-Natal, se Curve, die 31-jarige olifantkoei, is verantwoordelik vir ‘n baie seldsame verskynsel toe sy ‘n tweeling in die wêreld bring, volgens dr. Rob Slotow is dit uitsonderlik omdat olifante sulke groot diere is en gewoonlik aborteer as daar meer as een fetus is.

The Pongola nature reserve in KwaZulu Natal became the residence of elephant twins after Curve, the 31 year old elephant cow became the proud mother of two baby elephants, this is an extremely rare occurrence according to dr Rob Slotow as elephants are such large animals and usually abort if there is more than one fetus.

Lees meer/Read more