Gepubliseer/Published in Beeld 26 November 2014,

Yanka-Kwanita, ‘n Amerikaanse veghond, is ‘n ware ma vir die klein lammetjie, Justine Lamb, wat deur haar skaap-ma verwerp is, Yanka maak menigte hanslammers en ander wesies groot totdat hulle groot genoeg is om na die plaas terug te keer.

Yanka-Kwanita, the American pit bull, is a true mother to little Justine Lamb, who was rejected by her sheep mom, Yanka looks after many orphan farm animals until they are strong enough to return to the farm.

Lees meer

Advertisements