Gepubliseer/Published in Beeld 6 Desember 2014,

‘n Maraboe-ooievaar het veroorsaak dat ‘n vliegtuig verongeluk toe dit deur die ruit in die vlieënier vasvlieg en hom ernstig beseer, al vier (4) insittendes het die ongeluk oorleef.

A Marabou stork caused an airplane to crash when it hurtled through the window and injured the pilot, all four (4) passengers survived the crash.

Lees meer