Gepubliseer/Published in Beeld 5 Desember 2014,

Die Mosambiekse bewaringsowerheid is gekontak om ‘n situasie, waar olifante ‘n suikerrietplantasie naby Cumbi binne gevaar het, te beheer, die bewaringsowerheid¬† kon nie die situasie onder beheer kry nie en het toe die olifante geskiet omdat daar ‘n beweerde konfliksituasie tussen die diere en die mense ontstaan het.

When elephants entered a sugar cane plantation the Mozambican conservation authority was contacted to control the situation, they could not get the situation under control and resorted to shooting the animals as there was an alleged conflict situation between the people of Cumbi and the elephants.

Lees meer/Read more