Gepubliseer/Published in Beeld 4 Desember 2014,

Planne om 100 olifantkalfies, 30 leeus en verskeie wildsbokke, vanuit die Hwange-natuurreservaat in Zimbabwe na China uit te voer, word sterk teengestaan deur ‘n wêreldwye veldtog wat deur die Zimbabwe Conservation Task Force (ZCTF) aangevoer word.

Plans to export 100 elephant calves, 30 lions and several antelope from the Hwange nature reserve in Zimbabwe to China is strongly being opposed by a worldwide campaign launched by the Zimbabwe Conservation Task Force (ZCFT).

Lees meer/Read more