Gepubliseer/Published in Beeld 17 Desember 2014,

Pierce Brosnan, die bekende James Bond akteur en omgewingsaktivis, het sy aanhangers gevra om hul stemme dik te maak teen die uitvoer van die olifantkalfies uit Zimbabwe se Hwange-natuurreservaat na die Verenigde Arabiese Emirate (VAE).

Pierce Brosnan the famous James Bond actor and environmental activist has requested his fans to make their voices heard regarding the export of elephant calves from the Hwange reserve in Zimbabwe to the United Arab Emirates (UAE).

Lees meer/Read more