Gepubliseer/Published in Beeld 15 Desember 2014,

Kerry Wolter van VulPro meen dat daar ‘n drastiese toename in lam aasvoëls is die afgelope jaar, sy vermoed dit kan wees as gevolg van ‘n kalsium te kort omdat te min roofdiere hul prooi se bene breek of as gevolg van loodvergiftiging.

Kerry Wolter from VulPro indicated that there has been a drastic increase in the amount of paralyzed vultures, she suspects it is due to a calcium deficiency because too few predators break the bones of their prey or because of lead poisoning.

Lees meer