Gepubliseer/Published in Beeld 16 Desember 2014,

Frans Mokoena, die verdagte in dr. Rensia de Wet se moord, is gearresteer en het in die Witrivier-landdroshof verskyn op aanklagte van moord, verkragting en huisroof, hy werk op die landgoed waar De Wet gewoon het.

Frans Mokoena was arrested in connection with the murder of dr. Rensia de Wet, he appeared in the White river magistrate on counts of murder, rape and theft, he works on the estate where De Wet lived.

Lees meer/Read more