Gepubliseer/Published in Beeld 15 Desember 2014,

Nadat ‘n olieboot in die Shelarivier teen ‘n ander vaartuig gebots en verhittingsolie in dié rivier gestort het is daar ‘n dooie rivierdolfyn in die beskermde Sundarbansdelta gevind, die gevolge van die botsing strek wyd en daar word gevrees vir verskeie bedreigde dierspesies se bestaan.

After an oil steamer collided with another vessel on the Shela river and spilled heating oil into this river a dead rover dolphin has been found in the Sunderban delta, the effects of this collision is far reaching and many of the endangered species living in this delta might now be in danger.

Lees meer/Read more