Gepubliseer/Published in Beeld 20 Desember 2014,

‘n Weesrenoster, Thor, is deur ‘n ER24 paramedikus gered nadat hy skielik verswak het, die sentrum waar Thor aangesterk het nadat sy ma gestroop is se drups was op en die paramedikus het ‘n alternatief vorendag gebring wat die wesie se lewe gered het.

An orphan rhino, Thor, was saved by an ER24 paramedic, who came up with an alternative plan when the center where Thor was being cared for ran out of drips.

Lees meer/Read more

Advertisements