Gepubliseer/Published in Beeld 27 Desember 2014,

‘n Verwarde buffelkalfie, in die Kruger wildtuin, het verskeie kere voertuie misgis vir sy ma, hy het al soek-soek na ‘n speen om die voertuie geloop en hulle agterna gesit as hulle van hom af wegry.

A confused buffalo calf in the Kruger National Park repeatedly mistook vehicles for its mother, he walked around the vehicles looking for a teat to suckle and kept following the vehicles as they drove away from him.

Lees meer

Advertisements