Gepubliseer/Published in Beeld 29 Desember 2014,

Honderde navorsers van 20 verskillende lande het vier jaar lank kragte saamgespan om die genetiese verhaal van 48 voëlspesies te karteer, die navorsing is in die tydskrif, Science, gepubliseer.

Hundreds of researchers from 20 different countries worked together for four years to be able to tell the genetic story of 48 different bird species, the research was published in the Science journal.

Lees meer/Read more