Gepubliseer/Published in Beeld 29 Desember 2014,

Honderde babarobbe het op strande naby Robbe-eiland in Mosselbaai uitgespoel en is deur goedhartiges van ‘n gewisse dood gered, die jong robbe is nog nie sterk genoeg om teen die sterk strome te swem nie en spoel glo jaarliks op die strande uit.

Hundreds of baby seals stranded on beaches near Seal island in Mossel bay were rescued by kindhearted people, the baby seals are not strong enough to out swim the strong currents and wash up on the beaches, this is a yearly occurrance.

Lees meer/Read more

Advertisements