Gepubliseer/Published in Beeld 29 Desember 2014,

‘n Massiewe krokodil het ‘n jong olifant aan die slurp gegryp in die Sabierivier by die Kruger wildtuin, gelukkig het die olifant die krokodil met sy knieë teen die grond vasgedruk waarna die krokodil die olifant gelos het en die olifant ongedeurd weggestap het.

A massive crocodile caught a young elephant by the trunk in the Sabie river at the Kruger National Park, luckily the elephant managed to escape the crocodile’s jaws and walked away from the incident seemingly unharmed.

Lees meer/Read more