Gepubliseer/Published in Beeld 31 Desember 2014,

‘n Man wat Kersdag in ‘n ernstige motor ongeluk was saam met sy drie honde, Max, Skyla en Demon, se familie is opsoek na een van die honde wat vermis is, die man is oorlede weens wonde wat hy opgedoen het tydens die ongeluk.

The family of a man who was in a serious accident and who later died due to wounds sustained during this accident on Christmas day, is looking for one of the man’s dogs who went missing after the accident, the dogs were in the car with the deceased when the accident occurred.

Lees meer