Gepubliseer/Published in Beeld 23 Desember 2014,

Die barmhartigste ding wat mens die Kersseisoen kan doen is om ‘n hond of kat by ‘n nie-winsgewende organisasie aan te neem, soos by die DBV of Wetnose en vir die troeteldier ‘n vir-altyd-huis te verskaf, dit is die mening van die Suid-Afrikaanse Raad op Geselskapdiere (Sacac).

The most noble thing you can do this Christmas season would be to adopt a cat or dog from a non-profit organization like the SPCA or Wetnose and to provide this pet with a forever home, this is the opinion of the South African Companion Animal Council (Sacac).

Lees meer

Advertisements