Gepubliseer/Published in Beeld 31 Desember 2014,

Paul O’Niell, ‘n wildbewaarder van die Nitmiluk-nasionale park in Australië het op ‘n luislanf afgekom wat ‘n klein kangaroo verorber, die feesmaal sal die luislang van 2,5 meter vir ongeveer twee tot drie maande versadig hou.

Paul O’Niell a game ranger from the Nitmiluk national park in Australia came upon a python consuming a small kangaroo, this meal will last the python of 2,5 meters for more or less two to three months.

Lees meer/Read more