Gepubliseer/Published in Beeld 23 Desember 2014,

Jessica, die mak seekoei wat in die Blyderivier, Limpopo, bly het onlangs ‘n man van Hazyview aangeval en byna sy hele hand afgebyt, die man is per helikopter na die Rob Ferreira-hospitaal geneem omdat hy in skok gegaan het as gevolg van bloedverlies.

Jessica, the tame hippo, who lives in the Blyde river in Limpopo, attacked a man from Hazyview and nearly bit of his hand, the man was airlifted to the Rob Ferreira hospital because he went into shock as a result of blood loss.

Lees meer/Read more