Gepubliseer/Published in Beeld 30 Desember 2014,

Toeriste wat ‘n trop olifante in die Kruger wildtuin met ‘n robotvliegtuigie afgeneem het, is betrap deur besoekers van Polokwane, dit is onwettig om die diere in die wildtuin met hierdie tipe tegnologie te besigtig en oortreders word beboet.

Tourists who tried to capture images of an elephant herd in the Kruger National Park with a drone was stopped by visitors from Polokwane, it is illegal to use technology like that to look at the animals in the park and offenders are fined.

Lees meer

Advertisements