Gepubliseer/Published in Beeld 3 Januarie 2015,

82 robewelpies, wat aan die Valsbaaise kus uitgespoel het gedurende die Kersseisoen, is weer met hul ma’s herenig te danke aan die Kaap de Goede Hoop-dierebeskermingsvereniging (DBV), die welpies is by Muizenberg vrygelaat.

82 seal pups that washed up on the shores of the Valsbaai coast during the holiday season were reunited with their mothers thanks to the Cape of Good Hope SPCA, the pups were released near Muizenberg.

Lees meer/Read more