Gepubliseer/Published in Beeld 3 Januarie 2015,

‘n Gesin van Witrivier is geskok nadat hulle moes aanskou hoe werkers van die aangrensende eiendom hulle geliefde hond doodslaan met stokke en pype, die poolhond, Max, het glo een van die bure se boerbokke gebyt.

A family from White river is shocked after they witnessed their neighbours’ workers beating their beloved dog, Max, to death with sticks and pipes, the Siberian Husky allegedly bit one of the neighbour’s boer goats.

Lees meer/Read more