Gepubliseer/Published in Beeld 3 Januarie 2015,

Die karkasse van drie donkies het dae lank langs die R51 buite Balfour Mpumalanga gelê, nadat hulle vermoedelik deur motors getref is, ‘n gereelde pendelaar het die polisie en die munisipaliteit versoek om van die karkasse ontslae te raak, maar niks het daarvan gekom nie.

The carcasses of three donkeys have been lying next to the R51 just outside of Balfour, Mpumalanga, for days, they were most likely hit by a car and a concerned citizen informed the police as well as the  municipality but nothing was done about the donkeys.

Lees meer

Advertisements