Gepubliseer / Published in Beeld Woensdag 25 Februarie 2015

 

Dr Peter Oberem, die president van Wildlife Ranching South Africa (WRSA), het gesê dat wildboere deur private wildtelery deur die jare verskeie wildspesies van uitwissing gered het. Die aanmerking kom nadat die Suid-Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging kapsie gemaak het teen die teel van diere met vreemde kleurvariasies.

The president of WRSA Dr Peter Oberem said a number of game species have been saved from near extinction by private wildlife ranching and this success hinges on private ownership of wildlife.

Lees meer / Read more