Gepubliseer/Published in Beeld 18 Februarie 2014

Elf mense, waarvan een ‘n werker by SANParke is, het gister in die Makhado Landroshof verskyn oor klagte van onwettige jag op ‘n plaas in Limpopo.

Eleven people, including a SANParks employee, yesterday appeared in the Makhado Magistrate’s Court on charges of illegal hunting on a farm in Limpopo.

Lees meer/Read more

Gepubliseer/Published in Beeld 18 Februarie 2014

Mense wat met honde baklei maak deesdae of hulle dié eienaars is van rondloperhonde, net om die diere as aas-honde in hondegevegte te gebruik.

These days people involved in dog-fighting rings pretend to be the owners of stray animals that have been picked up by members of the public, only to use them as bait animals in dog fights.

Lees meer

Gepubliseer/ Published in Beeld 13 February 2014

’n Gesonde kameelperd is in die Kopenhagen-dieretuin dood­gemaak om intelery te voorkom.

A healthy giraffe in the Copenhagen Zoo was killed to prevent inbreeding.

Lees meer/ Read more

Gepubliseer/ Published in Beeld 13 February 2014

Miljoene liter vloeibare kunsmis van die maatskappy Bosveld Phosphates in Phalaborwa, wat in die Selatirivier beland het, laat visse sterf.

Millions of gallons of liquid fertilizer of the Bosveld Phosphates company in Phalaborwa caused the death of fish in the Selati river.

Lees meer/ Read more

 

Gepubliseer/ Published in Beeld 13 Februarie 2014

Polisie arresteer nege vermeende renosterstropers in Limpopo.

Police arrest nine suspected rhino poachers in Limpopo.

Lees meer/ Read more

Gepubliseer/ Published in Beeld 12 Februarie 2014

Skenking van byna 50 beeste maak Noordwes-boer se hart bly.

Northwest farmer very happy about donation of cattle.

Lees meer/ Read more

Gepubliseer/Published in Beeld 8 Februarie 2014

Vir 23 agtereenvolgende jare is die Labrador nogsteeds die mees gewildste honderas in die VSA.

For the last 23 consecutive years the Labrador has been the most popular dog in the USA.

Lees meer/Read more

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 99 other followers