Gepubliseer/Published in Beeld 11 April 2014

Die dieretuin in Parys gaan weer hulle deure oopmaak, nadat dit ses jaar gevat het om die dieretuin opteknap en sy dienste en fasiliteite aan sy diere en die publiek te verbeter.

The zoo in Paris will open its doors again after it has been closed for renovations for the last six years, in order to imrove its animal welfare and the experience for the public.

Lees meer

 

Gepubliseer/Published in Beeld 26 September 2013

‘n Jong bruinhiëna het gister in spitsverkeer in die strate van Randburg rond gehardloop, voor ‘n veearts hom gepyl het en na da die Johannesburg se dieretuin se rehabilitasiesentrum toe gevat het.

A young brown hyena was seen running through rush hour traffic in the streets of Randburg yesterday, before a veterinarian darted it and took it to the Johannesburg zoo’s rehabilitation center.

Gepubliseer/ Published in Beeld 29 Junie 2013

Twee leeuwelpies, hul ouers en twee tiers wat twee maande gelede uit haglike omstandighede uit ’n dieretuin in Roemenië gered is, is nou dolgelukkig in die Vrystaat.

Two lion cubs, their parents and two tigers that were rescued two months ago from a zoo in Romania, are overjoyed in the Free State.

Lees meer/ Read more

Gepubliseer/ Published in Beeld 28 Januarie 2013

Die Nasionale Dieretuin in Pretoria het nog ’n witrenoster bygekry. Die koei (7) kom van die dieretuin se teelsentrum in Lichtenburg, wat in September ná 38 jaar gesluit is. Sy is by die sentrum gebore.

The National Zoological Gardens in Pretoria has gained a white rhino. The cow (7) came from the zoo’s breeding center in Lichtenburg, which closed in September after 38 years. She was born at the center.

Lees meer/ Read more

Gepubliseer/ Published in Beeld 07 Januarie 2013

‘n Groot witpelikaan met vis wat hy in sy hok in die dieretuin in Dresden, Duitsland, gevang het.

A Great White Pelican catches fish in his cage in the zoo in Dresden, Germany.

Lees meer/ Read more

Gepubliseer / Published in Beeld   24 Augustus 2012

Die lentebabas in die Nasionale Dieretuin in Pretoria het vanjaar vroeg hul opwagting gemaak. Die dieretuin spog met nie minder nie as drie nuwe aankomelinge, waaronder die sebrakalfie, waarvan die geslag nog onbekend is en wat op 17 Augustus gebore is.

Foto: Deaan Vivier

Gepubliseer / Published in Beeld   14 Augustus 2012

’n Kangaroe loop tans los rond in die Hunsrück-omgewing, wes van Frankfurt, Duitsland, nadat dit met die hulp van ’n jakkals en ’n wildevark uit ’n dieretuin ontsnap het.

Lees meer / Read more

Gepubliseer / Published in Beeld 14 Februarie 2011

‘n Pelikaan druk sy snawel in die sneeu in die dieretuin in Beijing, China.

 

Foto: AP

Gepubliseer / Published in Beeld 8 Februarie 2011

Bahar, die ses maande oue Bengaalse tier wat glo in ‘n dieretuin in Jordanië gered is deur die Prinses Alia-Stigting  en Vier Photen, herstel goed by die Lionsroxk-toevlugsoord vir wilde diere buite Betlehem.

Bahar, the six-month old tiger, arrived at the big cat sanctuary just outside Bethlehem after two-days’ travel from Jordan enclosed in a container. The tiger was confiscated by authorities at the Jordanian border. Four Paws, the international animal welfare organisation that founded Lionsrock  helped the Princess Alia Foundation to secure a place where the tigers could be looked after.

Lees meer / Read more