Gepubliseer/ Published in Beeld 12 Junie 2013

Om op jou rug te lê en in ’n leeu se oë te kyk as hy op jou sit, is onbeskryflik. Om daarna deur dieselfde leeu wat jy grootgemaak het, gebyt te word . . .

To lay on your back and stare into a lion’s eyes as he sits on you, is indescribable. Then to be bitten by the the same lion that you reared. . .

Lees meer/ Read more

Gepubliseer/ Published in Beeld 11 Junie 2013

’n Egpaar van die Brits-omgewing is die naweek albei deur hul jong leeu gebyt wat blykbaar met hulle wou speel.

A couple from the Brits-area was both bitten by their lion this weekend who apparently wanted to play with them.

Lees meer/ Read more

Gepubliseer/ Published in Beeld 20 April 2013

Polokwane. – ’n 73-jarige inwoner van dié stad kan skaars op haar regtervoet trap nadat ’n wipsnoetkobra haar vroeër vandeesweek in haar dogter se motor gebyt het.

Polokwane. – A 73-year-old resident of this city can hardly step on her right foot after a cobra bit her in her daughter’s car earlier this week.

Lees meer/ Read more

Gepubliseer/ Published in Beeld 20 November 2012

‘n Vyfjarige meisie van Botswana is deur ’n hond in die gesig gebyt toe haar ouers se motor die naweek op pad na die 94.7-fietsren op die N1-hoofweg naby Bela-Bela (Warmbad) gebreek het.

Lees meer/ Read more