Gepubliseer/Published in Beeld 17 Desember 2013

Die vleis van perde wat in laboratoriumprosedures gebruik is, het op Franse eetkamertafels beland in die suide van die land.

Meat from horses that were used as laboratory animals found its way onto dinner tables in southern France.

Lees meer/Read more

Gepubliseer/ Published in Beeld 12 Februarie 2013

Gerhard Schutte, uitvoerende hoof van die RPO sê Suid-Afrika het streng wette, ­reëls en regulasies om verbruikers te beskerm en die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het nog nie klagtes oor die gebruik van perdevleis ontvang nie.

Gerhard Schutte, CEO of RPO says that South Africa has strict laws, rules and regulations to protect consumers and the Red Meat Producers Organisation (RPO) has not received complaints about the use of horse meat.

Lees meer / Read more