Gepubliseer/Published in Beeld 3 Desember 2014,

Nadat die polisie inligting verkry het dat ‘n renoster miskien op ‘n wildsplaas in Limpopo gestroop kan word, het hulle in samewerking met die plaas eienaar en ‘n private veiligheidsmaatskappy die omgewing fyn dop gehou en drie mans gearresteer voordat hulle die renoster kon stroop.

After police in Limpopo received a tip of  possible rhino poaching on a game farm in this province they immediately joined forces with the owner of the farm and a private security company regarding careful surveillance of the farm which made it possible to arrest three men before they could poach the rhino.

Lees meer

Gepubliseer in Beeld 17 Oktober 2014,

‘n Wildsboer in Noordwes het op twee gestroopte renoster karakasse op sy plaas afgekom, die een was van ‘n bul en die ander van ‘n koei wat besig was om te kalf, die halfegebore kalfie is ook dood.

A game farmer in North West discovered two poached rhino carcasses on his farm, one of a bull and the other of a cow which had been busy calving, the half born calf was also dead.

Lees meer / Read more

Gepubliseer/Published in Beeld 24 Junie 2014

‘n Wildboer van Letsitele naby Tzaneen, moes gister ‘n beseerde renosterbul van kant maak, en dit is die 11de renoster wat hy al aan stropers verloor het.

A game farmer from Letsitele close to Tzaneen yesterday had to put down a rhino bull injured by poachers, making it the 11th animal that he has lost to poachers.

Lees meer

Gepubliseer/Published in Beeld 19 Junie 2014

‘n Renosterbul is in ‘n kamp op ‘n wildplaas naby Vaalwater in Limpopo vir sy horings doodgeskiet.

A rhino bull has been killed for his horns in a camp on a game farm in the Vaalwater district in Limpopo.

Lees meer

 

Gepubliseer/Published in Beeld 13 June 2014

Die Krugerwildtuin se renosters gaan die enigste slagoffers wees nadat SANParke besluit het om nie meer ‘n privaat-spesialis-intelligensie-insamelings-maatskappy te gebruik nie.

The Kruger National Park’s rhinos are going to be the only victims of SANParks’s decision to no longer use a private intelligence-gathering company any more to help fight rhino poaching.

Lees meer/Read more

Gepubliseer/Published in Beeld 12 Junie 2014

Nog ‘n renoster, die keer ‘n bul, is op die wildplaas buite Alldays geskiet waar ‘n dragtige renosterkoei laas week ook haar lewe teen stropers verloor het.

Another rhino, this time a bull, has been poached on the same farm where a pregnant female rhino also lost her life to poachers a week ago.

Lees meer

Gepubliseer/Published in Beeld 10 Junie 2014

‘n Boer in Limpopo dink die land verloor die oorlog teen renoster stropery nadat hy een dragtige renosterkoei aan stropers verloor het, en ‘n ander een gekwes is.

A farmer in Limpopo thinks we are losing the fight against rhino poaching, after he lost a pregnant rhino cow to poachers recently and had another one wounded.

Lees meer

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 100 other followers