Gepubliseer/ Published in Beeld 21 November 2012

Drie vermeende stropers, onder wie ’n veldwagter, is agter tralies nadat agt renosterkarkasse sedert Saterdag in ’n reservaat naby Sun City gevind is.

Lees meer/ Read more