Gepubliseer in Beeld 6 Oktober 2014,

‘n Nuwe Mediterreense eetplan (Hill’s Metabolic) vir vetsugtige diere help Missy die kat om dierekosvervaardiger, Hill’s, se prys vir die troeteldierverslanker van die jaar (2014) vas te trek nadat sy in 2009 ‘n deelnemer geword het en uiteindelik haar doelwit gewig bereik het.

A new Mediterranean diet (Hill’s Metabolic) for obese animals, helps Missy the cat to win animal food producer, Hill’s, pet slimmer of the year award for 2014, after she enrolled in the programme in 2009 and finally achieved her goal weight.

Lees meer