Gepubliseer/ Published Beeld 30 April 2013

Daar word vermoed dat ‘n dokter (dr. Frikkie Rademan) van Viljoenskroon en ’n leeueienaar (Johan Gebhardt) betrokke was by die onwettige jag van ’n “geblikte” leeuwyfie net buite die Vredefortkoepel.

It is thought that a doctor (dr. Frikkie Rademan) of Viljoenskroon and a lion owner (Johan Gebhardt) was involved in the illegal hunting of a “cannedlioness outside the Vredefort Dome.

Lees meer/ Read more