Gepubliseer/ Published in Beeld 29 Oktober 2012

29okt2012

Dié baba-swartspringbokkie is gebore in die Heia Safari Ranch, ‘n wildreservaat in die Muldersdrift-omgewing aan die Wes-Rand.  Gaby Burgmer, die direkteur van die reservaat, sê daar word nog gesoek vir ‘n geskikte naam vir hom

Foto: Amanda Roestoff