Gepubliseer/Published in Beeld 7 Januarie 2015,
‘n 16 maande oue hiëna wat in ‘n strik gevang is, was besig om sy eie poot af te kou en het verskeie van sy tande teen die draad gebreek voor hy van die strik gered is en na dr. Hein Muller geneem is vir behandeling van sy wonde.
A 16 month old hyena caught in a snare, nearly chewed off his own leg and broke many of his teeth on the wire before he was rescued from the snare and taken to dr. Hein Muller who treated the traumatised animal.